|
|
Ons Skool |
 |
Omgewingskool
Hoėrskool Ladismith openbaar 'n omgewingsensitiewe karakter.
Lees meer...
|
|
 |
Avontuurklub
Fietsritte, Bergklim, Staptogte, Daguitstappies en Kampe
Lees meer...
|
|
 |
Graad R
Grondslagfase
Lees meer...
|
|
 |
Atletiek 2011/2012
Ons atlete presteer
Lees meer...
|
|
| |
Skool Nuus & Foto's |
 |
Towerfluit
Hoėrskool Ladismith se koerant, Die Towerfluit, verskyn twee keer per jaar.
Lees meer...
|
|
 |
Towervlieg
Towervlieg is 'n kommunikasie-medium in die vorm van 'n strooibiljet.
Lees meer...
|
|
 |
Rietfluitjie
Hierdie kaleidoskoop van die Grondslagfase se skoolwerk en skeppende talente, verskyn een keer per jaar.
Lees meer...
|
|
 |
Muggie
Hierdie blitsnuusblaadjie word tweeweekliks aan die ouers gestuur.
Lees meer...
|
|
 |
Foto Gallery
Kyk na foto's van ons skool.
Sien meer...
|
|
|
Welkom by Hoėrskool Ladismith
Hoėrskool Ladismith is vanjaar reeds 133 jaar oud, en in 'n relatiewe jong land, word dit as `n "ou" skool beskou. Bekendes soos CJ Langenhoven en Abraham H. de Vries, het hier skoolgegaan.Ons bied aan elke leerder 'n veilige en gesonde opvoedingsmilieu.
Hoėrskool Ladismith is 'n volwaardige Omgewingskool, die eerste van sy soort in die Wes-Kaap. Die totale kurrikulum word omgewingsgerig aangebied.
Kliek hier vir meer inligting
Skool struktuur
Hoėrskool Ladismith bied Uitkomsgebaseerde Onderwys in 'n voormalige Model C-skoolopset aan. Die gekombineerde hoėr- en laer-afdeling bestaan uit vier fases:
- VOO Fase (Grade 10 - 12)
- Senior Fase (Grade 7 - 9)
- Intermediźre Fase (Grade 4 - 6)
- Aanvangs- en Grondslagfase (Grade R - 3)
Skooltipe:
Gekombineerde Hoėrskool Graad R tot Graad 12
Plek vir 350 400 leerders.
Akkommodasie:
Koshuis vir 25 seuns en 50 meisies Huis Langenhoven

Skool fasiliteite
- 1 Skoolsaal
- 16 gewone klaskamers
- 2 ten volle toegeruste rekenaarsentrums
1 vir die hoėr afdeling en 1 vir laer afdeling
- 1 tegnologie lokaal
- 1 taakkamer vir DASS-take
- 1 Lewenswetenskap laboratorium
- 1 Lewenswetenskap voorlesinglokaal
- 1 Natuurwetenskap laboratorium
- 1 Fisiese Wetenskap laboratorium
Buitemuurs fasiliteite
- 1 Rugbyveld waarop n Atletiekbaan en n Krieketveld ingerig is
(gras krieket kolfblad, A-graad)
- 4 Tennisbane
- 3 Netbalbane
- 1 LO-saal
- 1 Groot onderdakse pawiljoen en 1 ooppawiljoen
- 1 Krieketnet
|
|
|